Modulekode | RAD 271 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die mondhigiëne student moet bekwaam wees om ‘n verskeidenheid binne- en buitensmondse x-straalfoto’s van goeie diagnostiese gehalte te kan lewer. Hy/sy moet ook relevante anatomiese landmerke op ‘n x-straalfoto herken en onderskei tussen normale en abnormale voorkomste. Hy/sy moet te alle tye bewus wees van moontlike skadelike effekte van bestraling op biologiese sisteme. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ELH 121, ELH 122, AIM 101, ACO 171, ANA 171, FAR 171, FLG 171, GMB 171, MDB 171, ODO 171, ORD 171, PDL 171, TBW 171, VKM 171, NHS 171 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies (30 weke), 1 lesing per week for 30 weke |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Mondpatologie en Mondbiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App